Loading results…
Loading results…
Tagged #bosbeheer
1 result
Jan-Daniël van Jarnsmior vertel hoe ’n Kiln meer as net houtskool kan produseer. Van hoë-gehalte biochar en houtasyn tot bruikbare hitte vir droogprosesse – die doel is om soveel moontlik waarde uit dieselfde biomassa te haal. Ons kyk ook verder na verskillende biochar-fraksies, grondtoepassings, filtrasie, korrels en hoe die stelsel volgens ’n boerdery se behoeftes aangepas kan word. 🌐 www.jarnsmior.co.za #Jarnsmior #Kiln #Biochar-oond #Bosbeheer #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Wat kan jy met ’n Kiln doen? 00:40 Hoekom ’n Kiln vir bosbeheer? 01:33 Hoekom maak die oond hoë-gehalte biochar? 03:52 Wat kan jy met die biochar doen? 05:03 Biochar vir filtrasie en water 06:20 Fyn biochar, inokulante en vloeibare kunsmis 08:40 Biochar vir grondgesondheid en voedingstofbehoud 09:22 Biochar-korrels en koue granulering 11:22 Houtasyn as groeistimulant 13:48 Hoe word die hitte ook benut? 15:40 ’n Oplossing aangepas vir jou plaas
03 Nov 2026