Loading results…
Loading results…
Tagged #bosiuborane
10 results
Tydens die 2023 Boran Nasionale Veiling in Afridome, Parys, is 'n R1.1 miljoen bont Boran bul verkoop! Ons gesels met Johna van Bosiu Borane, die trotse verkoper, oor sy emosies na die intense veiling. Hierdie ongelooflike bul het die tweede hoogste bod gekry. Die opwinding rondom hierdie uitsonderlike veekampioenskap het hoog geloop! #BoranNationals2023 #bontbul #BosiuBorane #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jul 2023
Mpho Munyai from Vhanyai Boran on his thoughts of the Bosiu Borane Auction this year and what he thinks of the Boran Breed overall. #VhanyaiBoran #BosiuBorane #FarmSpace
16 Sept 2021
Christo Meyer van Mountain View & Hessi Borane gesels oor die Bosiu Borane Veiling, die ras en die Cape Prestige Boran Veiling wat plaasvind die 13de November 2021. #BosiuBorane #FarmSpace
16 Sept 2021
Luister na wat Christopher Havenga te sê het oor hierdie jaar se beeste op Bosiu Borane 5de produksieveiling. #BosiuBorane #FarmSpace
15 Sept 2021
Mark Hansmeyer takes us through some of the cattle at the Bosiu Borane Auction being held on the 16th September . This interview will take place in English and IsiZulu. For more information please visit https://www.bosiuborane.co.za/veiling-lotte #BosiuBorane #FarmSpace
15 Sept 2021
Bosiu Borane - BU18-144 Impossibont Lot 7 Johna Boshoff vertel ons meer en waarom hy die bont bul so bietjie verkies. Hierdie bul van Bosiu Borane val onder die hammer 16de September. Vir meer inligting - https://www.bosiuborane.co.za/veiling-lotte #BosiuBorane #FarmSpace
14 Sept 2021
Johna van Bosiu Borane gesels met Tinus oor aanbieding van hulle vroulike diere 16de September by die Oranje Gasteplaas net buite Fouriesburg. Ons gesels teelwaardes en een of twee koeie wat uitstaan. https://www.bosiuborane.co.za/veiling-lotte #BosiuBorane #FarmSpace
13 Sept 2021
Bosiu Borane bied met trots BU 18-04 Bushido Lot 25. Ons kuier met Johna Boshoff en gesels oor hierdie klipharde jong bul. Vir meer inligting - https://www.bosiuborane.co.za/veiling-lotte Die Bosiu Borane Produksie Veiling plaasvind die 16de September 2021. #BosiuBorane #FarmSpace
08 Sept 2021
Bosiu Borane bied met trots BU 18-150 Imaginet Lot 14. Ons kuier Johna Boshoff en hoor waarom die bul 'n uitstaan. Vir meer inligting - https://www.bosiuborane.co.za/veiling-lotte Die Bosiu Borane Produksie Veiling plaasvind die 16de September 2021. #BosiuBorane #FarmSpace
07 Sept 2021
Johna Boshoff van Bosiu Borane gesels met ons oor die Boran Nasionale Veiling en sy Boran dame wat hier met hoogste prys weggestap van R300 000. #BosiuBorane #BoranNasionaleVeiling #FarmSpace
19 Jul 2021