Loading results…
Loading results…
Tagged #brahmanbeeste
10 results
James vat ons deur die Brahman bulle wat Jamica Boerdery op hul veiling het! 🗓 : Donderdag, 15 Augustus 2024 🕚 : 11:00 📍 : Bull Ring Auction House, Davel 💻 : Meerkat Online Auctions 📢 : Vleissentraal #JamicaBoerdery #SimbraBeeste #BrahmanBeeste #Farmspace #Onspraatboer #BrahmanSA #SimbraSA
04 Aug 2024
Jamica Boerdery spog met 25 wit en rooi Brahmane en 35 Simbras op hul veiling 15 Augustus 2024! Ons kyk bietjie na die Simbra Bulle wat op aanbod is. 🗓 : Donderdag, 15 Augustus 2024 🕚 : 11:00 📍 : Bull Ring Auction House, Davel 💻 : Meerkat Online Auctions 📢 : Vleissentraal #JamicaBoerdery #SimbraBeeste #BrahmanBeeste #Farmspace #Onspraatboer #BrahmanSA #SimbraSA
31 Jul 2024
Serfbred Brahmane Produksie Veiling regreeks vanaf Potchefstroom. #SerfbredBrahmane #BrahmanBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer Brahman SA
18 Jun 2024
Sytze Smith, rasadviseur van die Brahman SA genootskap, vertel vir ons waarop ons moet fokus as dit kom by die diere voor die Serfbred Brahmane Produksie Veiling. #SerfbredBrahmane #BrahmanBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer Brahman SA
18 Jun 2024
Ons praat met Boesman Hatting van Pascale Brahmane voor die Serfbred Brahmane se Produksie Veiling oor die bulle wat hy al geteel het uit Serfbred se koeie uit. #serfbredbrahmane #brahmanbeeste #PascaleBrahmane #FarmSpace #OnsPraatBoer Brahman SA
18 Jun 2024
Ons gesels met Mkhululi voor die Serfbred Brahmane Veiling oor die bulle wat op aanbod is en hoe die diere by hom aanpas. #SerfbredBrahmane #BrahmanBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer Brahman SA
18 Jun 2024
Wat 'n voorreg, ons kon uiteindelik vir Simon Hughes vasstrap by die Serfbred Brahmane se 14de Produksie Veiling. #serfbredbrahmane #SHM #brahmanbeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer Brahman SA
17 Jun 2024
Ons gesels met Carla, die dag voor die Serfbred Brahmane se Produksie Veiling oor die kwaliteit koeie wat hulle môre op die veiling het. #SerfbredBrahmane #BrahmanBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer Brahman SA
17 Jun 2024
Stoetbulle teël is nie maklik nie en om hulle te verkoop nog moeiliker. Ons gesels met Carla Serfontein oor die Serfbred Brahmane bulle op aanbieding. Veiling details: 🗓: 18 Junie 📍: Serfbred Brahmane 🎤: Johan van der Nest 💻: MEERKAT Online Auctions 🏫: SHM #SerfbredBrahmane #BrahmanBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer Brahman SA
17 Jun 2024
Serfbred Brahmane glo in die beste bulle en streng seleksie. Jan Serfontein vertel waar het alles begin, hoe hy bulle selekteer en waarom jy kan staatmaak op die Serfbred genetika. Veiling Datum: 18 Junie Plek: Serfontein Boerdery Tyd: 11:00 Aanlyn: MEERKAT Online Auctions #SerfbredBrahmane #BrahmanBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer Brahman SA
15 Jun 2024