Loading results…
Loading results…
Tagged #brahmansa
14 results
James vat ons deur die Brahman bulle wat Jamica Boerdery op hul veiling het! 🗓 : Donderdag, 15 Augustus 2024 🕚 : 11:00 📍 : Bull Ring Auction House, Davel 💻 : Meerkat Online Auctions 📢 : Vleissentraal #JamicaBoerdery #SimbraBeeste #BrahmanBeeste #Farmspace #Onspraatboer #BrahmanSA #SimbraSA
04 Aug 2024
Jamica Boerdery spog met 25 wit en rooi Brahmane en 35 Simbras op hul veiling 15 Augustus 2024! Ons kyk bietjie na die Simbra Bulle wat op aanbod is. 🗓 : Donderdag, 15 Augustus 2024 🕚 : 11:00 📍 : Bull Ring Auction House, Davel 💻 : Meerkat Online Auctions 📢 : Vleissentraal #JamicaBoerdery #SimbraBeeste #BrahmanBeeste #Farmspace #Onspraatboer #BrahmanSA #SimbraSA
31 Jul 2024
Don McHardy takes us through the Brahman line-up at the Brandwater Boerdery 's Brahman Auction. You can bid online with MEERKAT Online Auctions. #Brandwater #Brahman #Droughtmaster #Farmspace #Onspraatboer #BrahmanSA
27 Apr 2024
Ons praat met Johan Karsten van Xa-Wi-La Brahmane van Groblershoop in die Noord Kaap, by die Manso Select Brahman veiling oor hulle seleksie proses met die diere. #MansoSelectBrahmanVeiling #XaWiLaBrahmane #BrahmanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Feb 2024
Ons praat met Frederick Hattingh van Pascale Brahmane oor die bulle wat hulle vandag op aanbieding het by die Manso Select Brahman veiling en waarop hulle fokus met die seleksie van hulle bulle. #MansoSelectBrahmanVeiling #PascaleBrahmane #BrahmanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Feb 2024
Ons praat met Cor Loggenberg van Arc-en-Ciel Brahmane by die Manso Select Brahman veiling oor waarop hy fokus met die seleksie van sy vroulike diere en op watse lotte jy more jou oog moet hou. #MansoSelectBrahmanVeiling #ArcEnCielBrahmane #BrahmanSA #Farmspace #OnsPraatBoer"
23 Feb 2024
"Ons praat met Riaan Theron van RAT Brahmans by die Manso Select Brahman veiling oor die vroulike diere wat hy op aanbieding het en waarop hy fokus met die seleksie van sy koeie. #MansoSelectBrahmanVeiling #RATBrahmane #BrahmanSA #Farmspace #OnsPraatBoer"
23 Feb 2024
Manso Select Brahman veiling op 24 Februarie 2024 by Afridome in Parys. Xa Wi La- , Pascal- , RAT- en Arc-En-Ciel Brahmane bring vir 50 vroulike diere en 5 bulle. Maak seker dat jy dit nie misloop nie. Gaan registreer om aanlyn te bie op MEERKAT Online Auctions se webtuiste. #MansoSelectVeiling #BrahmanSA #XaWiLaBrahmane #PascalBrahmane #RATBrahmane #ArcEnCielBrahmane #Farmspace #OnsPraatBoer
17 Feb 2024
Ons praat met Marius van Keerom Brahmane, by Louma boerdery se Nedibest Brahmane se eerste produksie veiling oor Lot 5 wat gekoop is vir R180 000, en Lot 26 vir R160 000. www.louma.co.za #loumaboerdery #nedibestbrahmane #brahmancattle #brahmansa #farmspace #onspraatboer
01 Feb 2024
Tinus gesels met Petrus Venter oor die Nedibest stoet, die veilingsdiere en Maddox die Brahman bul met 'n verskil. Petrus vertel ook van hul fase D toets, seleksie en die nageslag van Maddox wat by Louma Boerdery voortleef. Maak seker om vroegtydig te registreer op Meerkat Online Auctions of besoek https://www.louma.co.za/ #LoumaBoerdery #NedibestStoet #Brahman #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer #BrahmanSA
22 Jan 2024
Sietse Smith van die Brahman SA genootskap neem ons deur 'n bul en koei by KragDag 2023. Ons leer ook wat die ras van sy jongelers verwag. www.kragdag.co.za #KragDag2023 #BrahmanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Aug 2023
Gerrie boer al 'n rukkie met Brahmane en het nou ook 'n Beefmaster stoet begin. Ons gesels met hom oor die bulle wat hy Oos-Transvaal Ram en Bulveiling toe gebring het en hoe hulle geteel is. Kontak Vleissentraal Ermelo vir meer inligting of registreer aanlyn op SwiftVee. #BrahmanSA #BeefmasterSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jul 2022
Willie Rhoode gesels oor wat die Brahman ras so spesiaal maak asook wat hulle more by die Oos-Transvaal Ram en Bulveiling bied, trots aangebied deur Vleissentraal Ermelo. Die katalogus is beskikbaar by: https://bit.ly/3Jb3cEk of besoek SwiftVee. #BrahmanSA #VleissentraalErmelo #OTVL #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2022
Johan se Brahmane het ons oog hier by die Oos-Tranvaal Ram en Bulveiling gevang, wat deur Vleissentraal Ermelo aangebied word. Ons hoor ook 'n bietjie by hom hoe hy sy Brahman SA bulle teel. As jy in die mark is vir 'n bul laai die katalogus hier af: https://bit.ly/3Jb3cEk Of registreer aanlyn op SwiftVee. #BrahmanSA #VleissentraalErmelo #RamAndBulAuction #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2022