Loading results…
Loading results…
Tagged #brandwaterveiling
2 results
"Seker die meeste vleis wat ek al op 'n groep Brahman bulle gesien het" Chris Du Plessis verduidelik waarom Tinus so voel oor die Brandwater Brahman stoet Die veiling vind die 23 September plaas net buite Fouriesburg. #BrandwaterVeiling #Brahman #FarmSpace
19 Sept 2021
Chris Du Plessis gesels oor die Brandwater Droughmasters veiling, die aanpasbaarheid van die ras en hoe belangrik die kommersiële koper vir hulle is. Ons gesels ook 'n bietjie oor die pad wat hulle met Droughmaster gestap het. Hulle veiling vind plaas die Donderdag 23ste September 2021. #BrandwaterVeiling #Droughtmaster #FarmSpace
17 Sept 2021