Loading results…
Loading results…
Tagged #breedesantas
2 results
Breede Santas bied met trots aan BR 20-23. Hy is 'n potensiële stoetbul en `n VV15-167 seun met goeie lengte, breedte en manlikheid. Hy is 'n mediumraam bul wat jou oog dadelik vang met goeie skede en skrotum van 40cm. #BreedeSantas #Santa #Veiling #Farmspace #OnspraatBoer
27 Aug 2023
BR 19-45 | Breede Franklin. 'n Bul wat self in die Breede Santas stoet gebruik is met 'n medium raam en ongelooflike breedte regdeur. Die bul het goeie manlikheid en kom uit dieselfde vroulike dier as Breede Brink 18-20, Wat deur Kochbo Santas gekoop is. Hierdie is nie 'n bul om mis te kyk nie. #BreedeSantas #Santas #Veiling #Farmspace #OnsPraatBoer
20 Aug 2023