Loading results…
Loading results…
Tagged #caddy
1 result
Het jou trekker die krag, maar kort jy die regte koppeling vir jou implement? Die Legend Caddy van Agri Afrika koppel aan jou trekker se trekstang en dra die driepuntimplement agter hom. Sy raam is ontwerp vir tot 600 pk, met ’n hefvermoë van 10 ton by die balpunte. Die implement bly horisontaal wanneer dit gelig of laat sak word. Kyk hoe hy werk en praat met Marius by Agri Afrika op 083 581 5709 oor die regte kombinasie vir jou plaas, of besoek: https://www.agriafrika.co.za/caddy #AgriAfrika #LegendCaddy #Caddy #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Oct 2026