Loading results…
Loading results…
Tagged #capeprestigeauction2021
2 results
Sirrs Borane bied slegs hulle beste die 13de November by die Cape Prestige Boran Veiling. Sy vroulike diere is nie net sag op die oog nie maar spog met die regte lyne ook. Moenie uitmis op een van Stephnus se beste nie. #Farmspace #CapePrestigeAuction2021 #BoranCattle #SirrsBoran
04 Nov 2021
Wat maak 'n veiling "Prestige", Tinus bespreek die Cape Prestige veiling 2021. #Farmspace #CapePrestigeAuction2021
28 Oct 2021