Loading results…
Loading results…
Tagged #capeprestigeboranveiling
2 results
LD van Langfontein borane vertel ons meer oor Juliet, LD 21 37 'n pragtige vroulike vers. Waar sy vandaan kom en wat haar so pragtig maak vir hom. Sy is beskikbaar op die Cape Prestige Boran Veiling op 11 November 2023. Sy word aangebied op die Cape Prestige veiling Datum: 11 November 2023 Plek: Mosselbaai Tyd: 11:00 Aanlyn: Meerkat Online Auction #CapePrestigeBoranVeiling #BoranCattle #LangfonteinBorane #Farmspace #Onspraatboer
30 Oct 2023
Kom vind uit waarom die Cape Prestige Boran veiling die beste manier is om die Boran kalender af te sluit, ons gesels met Christo Crafford die President van die Boran telersgenootskap oor hul veiling en waarom hy en Christo Meyer so lekker saam verkoop. #Boran #BoranVeiling #CapePrestigeBoranVeiling
02 Nov 2021