Loading results…
Loading results…
Tagged #carrier
1 result
Sukkel jy met koringstoppel? Die Väderstad Carrier is dalk net jou oplossing. Dreyer het eers die kleintjie gekoop, maar hom nou vir dié meneer geruil. Hoekom? Sy "party piece", hoe hy opvou! #Väderstad #Carrier #Vitamech #FarmSpace
22 Nov 2021