Loading results…
Loading results…
Tagged #celikel
3 results
Hoe lyk Celikel se reeks kuilvoerkerwers, van enkelry tot gras? Hierdie is die baas van Kuilvoer! Erik van Orbach Agri verduidelik meer. www.orbachagri.co.za #OrbachAgri #Celikel #Farmspace #OnsPraatBoer
16 Mar 2023
Celikel Voermengers op Farmspace Market. Hierdie voermengers lyk nog baie, baie mooi binne en buite. Jupidex is die trotse verspreider van hierdie voermengers. Die 8m3 se reserwe prys is R216.5k + btw. Die 12m3 se reserwe prys is R280.2k + btw en die 16m3 se reserwe prys is R398.5k + btw. www.farmspacemarket.co.za Klik op die tye hieronder om na die Celikel voermenger se video te sien waarin jy belangstel. 00:00 Introduction 00:28 Celikel 8m3 02:09 Celikel 12m3 02:37 Celikel 16m3 04:19 Outro ***Let asb daarop dat Farmspace Market nie veilings aanbied nie, slegs die platform om jou goedere te verkoop. T&C apply #FarmSpaceMarket #PoofDaarHetJyDit #Jupidex #Celikel #Farmspace #OnsPraatBoer
16 Feb 2023
Wil jy so stukkie kuil? Kyk die oulike kuilvoer kerwer wat Orbach Agri inbring. Nou kan almal kuil. #Celikel #OrbachAgri #FarmSpace
04 Nov 2021