Loading results…
Loading results…
Tagged #chianina
3 results
Wat maak die Chianina-beesras so uniek? Ons is by die vee-tent op KragDag waar ons met 'n Chianina-teler gesels oor die ras, sy eienskappe en waarom dit soveel aandag trek. #KragDag #Chianina #ChianinaBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Aug 2026
Watse Italiaanse bees is die op Nampo 2025? Chianina staan hoog op die been, maar is ook voldoende as jy met hulle wil teel. Oom Christiaan van O-La-La Chianina stoet vertel ons meer. https://www.facebook.com/groups/774637017467068 #Chianina #Bees #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2025
Die oudste suiwer beesras in die wêreld. Christiaan vertel ons waar die Chianina ontstaan het, en dan ook van die eerste Chianina kloon kalf wat gebore is. https://chianinasa.org/ #chianina #beeste #valboeredag2024 #farmspace ##onspraatboer
07 Oct 2024