Loading results…
Loading results…
Tagged #chrissiesmeerstudiegroep
2 results
Hoekom Chrissiesmeer Studiegroep Boeredag? Kom kyk die 4de Maart en luister gerus na die hooggekendes wat vir jou bietjie meer kan vertel oor boerdery. 📞 Navrae: Gerrie Schoeman – 084 600 0695 Moenie dit misloop nie – sien jou daar! #ChrissiesmeerStudiegroep #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Feb 2026
Chrissiesmeer Boeredag gebeur die 5de Maart 2025. Kom luister wat het Theo Vorster te sê en geniet ook sommer die demos saam met ons. Kontak vir Anthony Rajchrt: 082 451 7084 #ChrissiesmeerBoeredag2025 #ChrissiesmeerStudiegroep #Proewe #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Mar 2025