Loading results…
Loading results…
Tagged #cocoborane
3 results
Coco Stud Farming bied met trots aan YF 22 25 by die Boran Verse Extravaganza. Registreer nou om aanlyn te bie met Meerkat Online Auctions. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 18:00 Plek: Afridome, Parys #CocoBorane #BoranSA #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
01 Feb 2024
Coco Borane bied met trots aan W 15-294, by die 2023 Limpopo Prestige veiling. Die koei is die volle pakkie en 'n daadwerklike voorbeeld van die moerderkoei van Afrika. #CocoBorane #LimpopoBoranVeiling #BoranCattle #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2023
Ons gesels met Johan oor hoe 'n klein stoet soos Coco Borane so goed presteer het in die fase D toets saam met die Limpopo Boran Klub. #CocoBorane #LimpopoBoranKlub #FarmSPace
31 Jan 2021