Loading results…
Loading results…
Tagged #cordexbigpackdemodag2024
2 results
Die baal-enigiets-big-pack van Massey Ferguson! Maak seker jy kan alles op jou plaas baal met een baler! Andrei van Heerden wys ons die "ins and outs" van hierdie baler. www.masseyferguson.com/en_za/ #CordexBigPackDemodag2024 #AGCO #MasseyFerguson #Baler #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2024
Soek jy 'n groot, vierkantige baler wat alles kan baal? Ons kyk hoe doen die Massey Ferguson op die lusern en Andrei van Heerden gee vir ons 'n vinnige oorsig by die Cordex Big Pack Demodag 2024. www.masseyferguson.com/en_za/ Find out more: https://farmspace.co.za/articles/massey-ferguson-lb-2234-xd/ #CordexBigPackDemodag2024 #AGCO #MasseyFerguson #Baler #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Nov 2024