Loading results…
Loading results…
Tagged #covercrops
9 results
Kan jy cover crops tussen mielies plant en watter reels moet jy volg? Dawie vertel ons meer oor die moet en moenies van cover crops plant. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #CoverCrops #Mielies #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Sept 2025
Kan jy cover crops tussen mielies plant? Dawie vertel ons meer oor die proewe wat hulle doen en die effek wat dit het by die Agricol Groendag. https://www.agricol.co.za/ #Agricol #AgricolGroendag #CoverCrops #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 May 2025
Hoekom plant Johan Van Rooyen "cover crops" en hoe werk sy no-till Piket planter hiervoor? Bartho Smith - 076 499 7513 | www.piket.co.za #PiketImplements #CoverCrops #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2024
Wil jy keer dat jou 1ste verband wegwaai? Dekgewasse los die probleem op terwyl hulle kos maak. Bartho deel sy 5+ jaar ervaring met sy Barenbrug mengsel. Bartho - 076 499 7513 www.barenbrug.co.za #Barenbrug #Dekgewasse #CoverCrops #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 May 2024
Plant koring en dekgewasse sommer deur die stoppel met 'n Piket! Bartho verduidelik hoe hierdie planter sy boerdery verander het. www.piket.co.za #PiketImplemente #Planter #CoverCrops #Dekgewasse #MinTill #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 May 2024
Hoe lyk pekanneute met en sonder dekgewasse na 7 jaar? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die 3de video van 3 oor hoe hulle vir 7 jaar lank al proewe doen. #Agricol #Covercrops #Pecannuts #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Aug 2022
Hoe begin jy met dekgewasse onder pekanneute? En waarna moet jy kyk? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die 2de video van 3 oor hoe hulle vir 7 jaar lank al proewe gedoen het om jou te kan help. Om die inleidings video te kyk: https://bit.ly/3yYVGYu #Agricol #Covercrops #Pecannuts #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2022
Hoe bestuur jy dekgewasse onder pekanneute? Is dit die moeite werd? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die eerste video van 3 oor hoe hulle vir 7 jaar lank al proewe doen. #Agricol #Covercrops #Pecannuts #FarmSpace
08 Jul 2022
Hoe bestuur jy dekgewasse onder pekanneute? Is dit die moeite werd? Dawie du Plessis van Agricol vertel ons meer in die eerste video van 3 oor hoe hulle vir 7 jaar lank al proewe doen. #Agricol #Covercrops #Pecannuts #FarmSpace
07 Jul 2022