Loading results…
Loading results…
Tagged #damit
6 results
Ons kuier op ’n piesang- en makadamiaplaas aan die KZN Suidkus, waar ’n ernstige reënvaltekort waterbestuur nóg belangriker gemaak het. Scott Kvalsvig verduidelik waarom hul rotsagtige grond dit moeilik gemaak het om water in die dam te hou, hoe DAMIT toegepas is en wat sedertdien met die watervlak gebeur het. Hy deel ook hoe vinnig die produk met die hand toegedien kon word en waarom hy tot dusver baie tevrede met die resultaat is. 🌐 www.aquaplastech.co.za/collections/damit-dam-sealer #DAMIT #DamSealer #WaterBestuur #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 DAMIT op ’n piesangplaas in KZN 0:17 Ontmoet Scott Kvalsvig 0:28 Piesangs, makadamias en die boerdery-opset 0:45 Waarom water so krities is 1:17 Die probleem met ’n lekkende plaasdam 1:42 Hoe Scott van DAMIT gehoor het 1:51 Rotsagtige grond en min klei 2:13 Die dam wou nie voller as ’n derde word nie 2:35 Wat het gebeur ná DAMIT? 2:54 Hoe diep is hierdie dam? 3:29 Hoe is DAMIT toegedien? 3:53 Het die behandeling gewerk? 4:05 Wateropvang en besproeiing op die plaas 4:29 Scott se ervaring met DAMIT 4:47 ’n Oplossing wanneer elke druppel tel
25 Aug 2026
Hoe kan jy water behou deur die krake in jou dam te seel? Andre Fourie van DAMIT Dam Sealer demonstreer vir ons. Dit is 'n gevorderde, nie-giftige polimeerpoeier wat gebruik kan word om lekkende damme te verseël. www.aquaplastech.co.za/damit Lees meer hier: https://farmspace.co.za/articles/damit-dam-sealer-n-volledige-gids-vir-boere-en-dam-eienaars/ #Damit #DamSealer #FSProTourPaarl2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Mar 2026
Hoe bou jy ’n dam waar daar aanvanklik geen water is nie — net grond en bome? CJ Roux van Monterra Safaris vertel hoe hulle met behulp van DAMIT effektief die grond geseël het nadat alles uitgegrawe is. www.aquaplastech.co.za/damit #Damit #EarthDamSealer #MonterraSafaris #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Mar 2026
Water is kosbaar! Hoe kry jy ook 'n dam in wording? Jy gooi vir dit Damit Dam Sealer. Kom kyk hoe dit by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap 2026, 4 Maart, gedoen word. Verseker jou kaartjies by www.farmspace-ticket.co.za! www.aquaplastech.co.za/damit #FSProTour2026 #Damit #DamSealer #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Feb 2026
Sukkel jy met water verlies? Maak seker jy kom draai by Damit Dam Sealer se stalletjie en kyk hulle demonstrasie by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap 2026, 4 Maart. Koop jou kaartjies vandag nog by www.farmspace-ticket.co.za! www.aquaplastech.co.za/damit #FSProTour2026 #Damit #DamSealer #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Feb 2026
Raak jou dam se water net weg? Damit kan daarmee help. Kom vind meer uit by FS Pro Tour 11 Maart 2025. Lekker demos en Theo de Jager gaan ons inlig oor grondonteïening en ons gesels meer oor hoe AI in jou boerdery inpas. Bespreek jou kaartjies vroegtydig: www.fsprotour.co.za | angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour #Damit #Boeredag #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Feb 2025