Loading results…
Loading results…
Tagged #damsealer
5 results
Hou die water waar dit hoort. Ons gesels met Andre van Damit by NAMPO Kaap oor ’n eenvoudige oplossing vir ’n groot probleem, lekkende gronddamme. Damit Earth Dam Sealer word direk op die water toegedien en help om lekkasies te seël, sonder ’n ingewikkelde proses. ’n Praktiese oplossing wanneer elke druppel tel. Wil jy meer weet oor Damit? 086 199 5036 https://aquaplastech.co.za/collections/damit-dam-sealer #Damit #NAMPOKaap #DamSealer #Waterbestuur #Boerdery #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2026
Ons kuier op ’n piesang- en makadamiaplaas aan die KZN Suidkus, waar ’n ernstige reënvaltekort waterbestuur nóg belangriker gemaak het. Scott Kvalsvig verduidelik waarom hul rotsagtige grond dit moeilik gemaak het om water in die dam te hou, hoe DAMIT toegepas is en wat sedertdien met die watervlak gebeur het. Hy deel ook hoe vinnig die produk met die hand toegedien kon word en waarom hy tot dusver baie tevrede met die resultaat is. 🌐 www.aquaplastech.co.za/collections/damit-dam-sealer #DAMIT #DamSealer #WaterBestuur #FarmSpace #OnsPraatBoer 0:00 DAMIT op ’n piesangplaas in KZN 0:17 Ontmoet Scott Kvalsvig 0:28 Piesangs, makadamias en die boerdery-opset 0:45 Waarom water so krities is 1:17 Die probleem met ’n lekkende plaasdam 1:42 Hoe Scott van DAMIT gehoor het 1:51 Rotsagtige grond en min klei 2:13 Die dam wou nie voller as ’n derde word nie 2:35 Wat het gebeur ná DAMIT? 2:54 Hoe diep is hierdie dam? 3:29 Hoe is DAMIT toegedien? 3:53 Het die behandeling gewerk? 4:05 Wateropvang en besproeiing op die plaas 4:29 Scott se ervaring met DAMIT 4:47 ’n Oplossing wanneer elke druppel tel
25 Aug 2026
Hoe kan jy water behou deur die krake in jou dam te seel? Andre Fourie van DAMIT Dam Sealer demonstreer vir ons. Dit is 'n gevorderde, nie-giftige polimeerpoeier wat gebruik kan word om lekkende damme te verseël. www.aquaplastech.co.za/damit Lees meer hier: https://farmspace.co.za/articles/damit-dam-sealer-n-volledige-gids-vir-boere-en-dam-eienaars/ #Damit #DamSealer #FSProTourPaarl2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Mar 2026
Water is kosbaar! Hoe kry jy ook 'n dam in wording? Jy gooi vir dit Damit Dam Sealer. Kom kyk hoe dit by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap 2026, 4 Maart, gedoen word. Verseker jou kaartjies by www.farmspace-ticket.co.za! www.aquaplastech.co.za/damit #FSProTour2026 #Damit #DamSealer #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Feb 2026
Sukkel jy met water verlies? Maak seker jy kom draai by Damit Dam Sealer se stalletjie en kyk hulle demonstrasie by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap 2026, 4 Maart. Koop jou kaartjies vandag nog by www.farmspace-ticket.co.za! www.aquaplastech.co.za/damit #FSProTour2026 #Damit #DamSealer #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Feb 2026