Loading results…
Loading results…
Tagged #daniebestersojadag2025
7 results
Opsoek na 'n inline ripper wat die grond ordentlik breek? Mike Lombaard van Rovic vertel ons meer wat hierdie implement vir jou kan bied by die Danie Bester Sojadag 2025. www.rovic.com #Rovic #InlineRipper #DanieBesterSojadag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Apr 2025
Wat het VS Agri in hulle pakkie wat jou sojas daardie ekstra boost gaan gee? Magriet Esterhuysen van NutriBio vertel ons meer by die Danie Bester Sojadag 2025. www.nutribio.co.za | www.vsagri.co.za #NutriBio #VSAgri #DanieBesterSojadag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Apr 2025
Is jy opsoek na 'n oplossing om jou sojaproduksie te verbeter? Jaco Snyman van Pioneer gee ons meer insig oor hul sojakultivars en hoe dit aanpas by plaaslike toestande vir maksimum opbrengs. https://www.pioneer.com/za #PioneerSA #DanieBesterSojadag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Apr 2025
Ons praat swamme en swamdoders op sojas by Danie Bester Sojadag 2025. Simon Lowe van BASF vertel ons hoe hulle pakket lyk en waarvoor jy moet uitkyk. www.basf.com/southernafrica/en #BASF #DanieBesterSojadag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Apr 2025
Danie Bester vertel ons wat die "basics" van sojaboontjies by die Danie Bester Sojadag 2025 is. #DanieBesterSojadag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Apr 2025
Wat ’n ongelooflike byeenkoms vol insig en innovasie by die Danie Bester Sojadag 2025! ’n Opregte dankie aan elke boer, uitstaller en ondersteuner, want julle teenwoordigheid en entoesiasme het dit werklik onvergeetlik gemaak! #DanieBesterSojadag2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Apr 2025
🌱 𝐃𝐚𝐧𝐢𝐞 𝐁𝐞𝐬𝐭𝐞𝐫 𝐒𝐨𝐣𝐚𝐝𝐚𝐠 𝟐𝟎𝟐𝟓 🌱 Met trots moonlik gemaak deur BASF Agricultural Solutions. Kom vind uit wat is die nuutste neigings in soja-produksie, in samewerking met Pioneer Seed South Africa en Case IH. 📅 20 Maart 2025 🕙 10:00 📍 Rietbult Estates 2, Balfour 🎟 R200 pp – koop aanlyn: https://showpass.co.za/danie-bester-sojadag/ 𝘽𝙚𝙥𝙚𝙧𝙠𝙩��� 𝙠𝙖𝙖𝙧𝙩𝙟𝙞𝙚𝙨 𝙗𝙚𝙨𝙠𝙞𝙠𝙗𝙖𝙖𝙧! 📞 Navrae: Sané - 079 517 8975 | Danie - 083 486 5988 #DanieBesterSojadag2025 #DeepwaterTrading #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jan 2025