Loading results…
Loading results…
Tagged #debosgarage
5 results
Die Fiat 1180 is in twee stukke. Kom ek wys julle hoe mechanic ons die trekker reg op De Bos Garage. Hierdie video is moontlik gemaak deur FarmSpace Market. Poof! Daar het jy dit. www.farmspacemarket.co.za #DeBosGarage #FarmSpaceMarket #Farmspace
14 Apr 2023
Soek jy 'n regte plaas ervaring en is jy tussen 16 en 18 jaar oud? De Bos Garage bied vir 10 manne die geleentheid aan om dit te kan ervaar hier in die #tankwakaroo #debosgarage #tankwakaroo
04 Apr 2023
Ons stamp gou 'n paar lusern bale voor die seisoen klaar maak hier op De Bos Garage. Hierdie video is met trots geborg deur FarmSpace Market. www.farmspacemarket.co.za #DeBosGarage #FarmspaceMarket #PoofDaarHetJyDit
23 Mar 2023
Virtueel: bit.ly/3HrvidK Kyk 'n bietjie wat aangaan by Agri Gholf Clocolan! Jano Taljaard van De Bos Garage gee bietjie sy mening oor elke putjie. Kontak vir Rutger le Roux by 082 388 7541 vir enige navrae oor hoe hy jou plaas kan verkoop. #DeBosGarage #FarmForSale #FarmSpaceProperties #OnsPraatPlaas
15 Feb 2023
Dit is uie oestyd hier op De Bos Garage! Jano vat julle deur die proses wat hulle volg. #debosgarage #kleinkarooseed #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jan 2023