Loading results…
Loading results…
Tagged #demoday
3 results
Kom word deel van die Valtrac familie op die FarmSpace Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Bespreek jou kaartjies vroegtydig!! *Tickets at https://farmspace-ticket.co.za *angeliqa@farmspace.co.za | 078 381 5298 #FSProTour2024 #Valtrac #DemoDay #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Mar 2025
Losberg Studiegroep se Demodag het die 27ste Mei 2022 plaasgevind. Vind uit wat hulle gedagte rondom hierdie dag was. Dit was omtrent 'n dag vir die boeke gewees! #LosbergStudiegroep #DemoDay #FarmSpace
03 Jun 2022
Kom kuier hierdie jaar vir ons, 9 Junie 2022, by Koster Studiegroep se Demodag. Registrasies om 07h30-08h30 Koster Koöperasiesaal (-25.873232,26.8995588) R150 per persoon (sluit braaipak in) Kontak Fanie Combrink by 082 321 1412 of www.kosterstudiegroep.co.za #KosterStudiegroep #Naoesbewerking #DemoDay #FarmSpace
31 May 2022