Loading results…
Loading results…
Tagged #diamondauction
4 results
Simeon Hurwitz van Hurwitz Farming gesels met ons na die Diamond Boran Auction. #diamondauction #borancattle #borancattle #farmspace #onspraatboer
06 Nov 2023
Die Diamond Boran Auction skyn blink. Lot 5 verkoop vir n allemintige R 220 000 aan Hurwitz Farming. #diamondauction #boranauction #borancatrle #farmspace #onspraatboer
06 Nov 2023
Vroulike diere bespreking by die Hollenbach Boran Stoet met Tinus Havinga en Piet van der Merwe. Ons bespreek van die vroulike diere wat beskikbaar is by die Diamond Boran Auction op 4 November 2023. Maak seker jy mis nie die spog geleentheid nie. #DiamondAuction #BoranCattle #BoranAuction #Farmspace #onspraatboer
31 Oct 2023
Bul bespreking by die Hollenbach Boran Stoet met Tinus Havinga & Piet van der Merwe. Ons bespreek die twee bulle HOL 19-47 en PT 180015 wat beskikbaar is by die Diamond Boran Auction op 4 November 2023. Hulle kyk ook na Canon (QT 16-44) waarvan jy strooitjies kan bekom by die Diamond Boran Auction. #DiamondAuction #BoranCattle #BoranAuction #Farmspace #onspraatboer
25 Oct 2023