Loading results…
Loading results…
Tagged #dieselberging
1 result
Diesel is ’n groot uitgawe op enige plaas, en die manier waarop jy dit berg, beveilig en beskikbaar stel, kan ’n verskil aan jou daaglikse bedrywighede maak. Ons gesels met MST in Witbank oor hul verskuifbare dieseltenks met ingeboude opvangwalle, kapasiteite van 2 200 tot 46 000 liter, en opsionele oplossings soos pompe, sluitbare komponente, elektroniese vlakmonitering en ekstra diefstalbeskerming. Vind uit watter oplossing die beste by jou plaas pas! 📞 Kontak Luandre by 082 758 4797 | www.dieseltanks.groupmst.co.za #MST #Dieselberging #Plaasbestuur #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Waarom dieselbeheer belangrik is 00:18 Wie is MST en wat vervaardig hulle? 00:38 Wat is 'n dieseltenk met 'n ingeboude opvangwal? 01:03 Veiligheid, standaarde en kostebesparing 01:38 Verskuifbare dieseltenks vir verskillende plaasliggings 02:08 Gewig en kapasiteit van 'n 10 000L tenk 02:38 Dipstokke en dieselvlakbeheer 02:49 Die 23 000L tenk en pompstelsel 03:22 Elektroniese monitering en aanpassings 03:41 Diefstalbeskerming en sluitbare komponente 04:14 Dubbelwandige dieseltenks vir ekstra beskerming 04:36 Strategiese dieselberging en tenklediging 05:09 Roesbeskerming en afwerking 05:26 Pasgemaakte kleure 05:38 Bestellings en vervaardigingstye 06:06 Hoe om MST te kontak
30 Oct 2026