Loading results…
Loading results…
Tagged #dieselslippies
1 result
Diesel ingegooi, slippie afgeneem, trip voltooi — en FarmSlip doen die res. ⛽📲 In hierdie video wys ons hoe maklik dit is om ’n diesel-slippie op FarmSlip vas te vang, jou odometer en trip-beskrywing by te voeg, en dan jou trip logbook op datum te hou. Geen rondsoek vir slippies nie. Geen papier wat in die bakkie rondlê nie. Net jou brandstof, kilometers en inligting op een plek. Gaan kyk by www.farmslip.co.za en teken aan. #FarmSlip #DieselSlippies #TripLogbook #BoerAdmin #PlaasAdmin #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Sept 2026