Loading results…
Loading results…
Tagged #djiagrast100
3 results
Een sleepwa. Verskeie moontlikhede! Algar demonstreer hoe hul kompakte 2,7m Drone Trailer binne minute aangepas kan word as ’n drone-, bees-, skaapkraal- of platsleepwa. Ons kyk ook na die ingeboude 1 200 ℓ-tenk, mengstasie, laaistasie en die indrukwekkende vermoëns van die DJI Agras T100-landboudrone. Kyk hoe Algar praktiese idees in doelgemaakte plaasoplossings omskep. Vir meer inligting, besoek hul webtuiste: www.algar.co.za #Algar #2.7mDroneTrailer #DJIAgrasT100 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Algar se kompakte modulêre sleepwa 00:31 Meer as net ’n hommeltuigwa 00:40 Omskep na ’n skaapkraal, beeswa of platsleepwa 01:08 Binne-in die hommeltuigwa 01:26 Ruimte vir die DJI Agras T100 01:43 Laaistasie, kragopwekker en toerusting 01:50 1 200 ℓ-tenk en mengstasie 02:07 Waarom ’n vierkantige koniese tenk? 02:36 Een sleepwa vir verskeie plaastake 02:51 Algar se oplossings vir bestaande sleepwaens 03:15 Algar se doelgemaakte ontwerpe 03:22 DJI Agras T100 se kapasiteit en spoed 03:48 Beter penetrasie teen die regte spoed 04:16 Verminder chemiese verlies deur verdamping 04:32 Die ontwerp en plasing van die spuitkoppe 04:47 Vinnige omskakeling van spuit- na strooibak 05:09 Pompvermoë en druppelgrootte 05:32 Die verhoogde beheerposisie 06:01 Finale oorsig
22 Jul 2026
Die DJI Agras T100 van AgriHawk bring volgendevlak-tegnologie na jou plaas toe! Nou toegerus met ’n nuwe millimeter-wave radar, LiDAR-stelsel, nag navigasie lig, 'n kragtige 11.5 kW laaistasie en 'n DJI RC Plus afstandbeheerder om jou spuitwerk slimmer, vinniger en meer doeltreffend as ooit te maak. www.agrihawk.co.za #AgriHawk #DJIAgrasT100 #Presisieboerdery #LandbouInnovasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Oct 2025
Die toekoms van presisieboerdery is hier! AgriHawk stel die DJI Agras T100 bekend, waar krag, doeltreffendheid en gevorderde tegnologie saamvloei om jou boerdery na nuwe hoogtes toe te neem. www.agrihawk.co.za #AgriHawk #DJIAgrasT100 #Presisieboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Oct 2025