Loading results…
Loading results…
Tagged #djiagriculture
13 results
Wat onderskei AgriHawk van hulle kompetisie? Die DJI Agras T55 drone is die EERSTE in Afrika! Evert Potgieter vertel ons meer by VAL Boeredag 2026 hoekom dit 'n rewolusie vir moderne boerderye is en wat hierdie drone so uniek vir produsente, wat slimmer, vinniger en meer doeltreffend wil boer, maak. Vir meer inligting, besoek: www.agrihawk.africa #AgriHawk #DJIAgriculture #DJIAgrasT55 #VALBoeredag #DroneTechnology #EersteInAfrika #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Jul 2026
Die volgende generasie landbou-drones is hier! Ontmoet die DJI Agriculture Agras T55 – 'n landbou-drone wat ontwerp is om groot werk slimmer, vinniger en meer doeltreffend af te handel. Met AgriHawk is die toekoms van landboutegnologie binne jou bereik. https://www.agrihawk.africa/ #Agrihawk #DJIAgriculture #AgrasT55 #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Jun 2026
AgriHawk stel vandag die splinternuwe DJI Agras T55 Drone bekend! Dis die EERSTE in AFRIKA! – ’n rewolusie vir moderne presisieboerdery. Evert Potgieter vertel ons meer oor die indrukwekkende spesifikasies van die T55 en wat hierdie drone so uniek maak vir produsente wat slimmer, vinniger en meer doeltreffend wil boer. Vir meer inligting, besoek: www.agrihawk.africa #AgriHawk #DJIAgriculture #DJIAgrasT55 #DroneTechnology #EersteInAfrika #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jun 2026
Iets opwindends land 1 Julie by Agrihawk! Hou hierdie spasie dop! https://www.agrihawk.africa/ #Agrihawk #DJIAgriculture #Onthulling #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jun 2026
Hoe verskil die DJI T70 hommeltuig van die T100? Ons vind uit by Agritechnica 2025. Buiten die ander motors, die nozzle sisteem wat aangepas is en 'n 70L tenk is daar nog klomp ander veranderinge ook. Xinwen vertel ons meer. https://www.agrihawk.co.za/ #Agrihawk #DJIAgriculture #T70 #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2025
Die nuwe DJI Agras T100 van AgriHawk stel ’n nuwe standaard vir presisieboerdery! Met verstelbare druppelgroottes vanaf 50–500 mikron, ’n 30 L/H sentrifugale pomp en ’n indrukwekkende 100kg "payload" op seevlak, laat elke druppel tel – meer dekking, minder mors en maksimum resultate. www.agrihawk.co.za #AgriHawk #DJIAgriculture #AgrasT100 #Drone #Presisieboerdery #LandbouInnovasie #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2025
Die DJI Agras T100 van Agrihawk is 'n BEAST! Met verbeteringe met die motors en batterypoorte, en 'n 41Ah battery, kan jy nie verkeerd gaan nie. www.agrihawk.co.za #Agrihawk #DJIAgriculture #AgrasT100 #AgriculturalDrones #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2025
PACSys landbou hommeltuig spesialiste is gestig deur boere, vir boere. Kom kyk hoe werk hierdie vliegmasjiene by die FarmSpace Pro Tour in Bethal: 11 Maart 2025. Bespreek jou kaartjies nou: www.farmspace-ticket.co.za | www.fsprotour.co.za #FSProTour #PACSys #DJIAgriculture #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Feb 2025
Maak dit sin vir 'n boer om 'n drone te koop? Warren glo drones het 'n definitiewe plek op enige plaas by Nampo Kaap / Cape 2024. www.pacsys.co.za Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NAMPOKaap2024 #PACSys #360DroneSolutions #DJIAgriculture #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Sept 2024
Megan van Agrihawk gesels met ons oor die nuwe DJI Agriculture Agras T50. Kom kuier by hulle in Santam saal hier op NAMPO 2024. www.agrihawk.co.za #Nampo2024 #Agrihawk #DJIAgriculture #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2024
Watter kwalifikasies het Agrihawk se drone vlieëniers? Megan vertel ons meer oor die kwalifikasies van hulle vlieëniers en hoe hulle jou kan help. Kontak Megan vir meer inligting - 063 192 2882 | www.agrihawk.co.za #Agrihawk #DJIAgriculture #Drones #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Feb 2024
Weet jy wat die AgriHawk spuit vir jou alles kan bied? Johan Combrinck vertel ons meer. https://www.agrihawk.co.za/ #AgriHawk #DJIAgriculture #HommeltuigSpuit #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Feb 2024
Agrihawk at AGRITECHNICA 2023. Are you a contractor looking for an agricultural drone - Adam tells us more about DJI and the solutions they offer. www.agrihawk.co.za #AgriTechnica2023 #Agrihawk #DJIAgriculture #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Nov 2023