Loading results…
Loading results…
Tagged #djit100
1 result
Ons spuit 100 L/ha en kyk na die toetskaartjies. Selfs die kaartjie diep tussen die takke het fyn druppels gevang, al was die bedekking daar ligter as aan die buitekant. Besoek https://www.agrihawk.africa vir meer inligting. #DJIagriculture #DJIT100 #Sitrusboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoe diep spuit die T100 in ’n sitrusboom? 00:43 Blaarvoeding spuit en kunsmis strooi 01:32 Die spuittoets teen 100 L/ha en 25 km/h 02:00 Wat wys die toetskaartjies? 02:46 Die T100 en die boordspuit 03:25 Waar kan jy op spuitmiddel bespaar? 04:26 Vlieg jy bo-oor of tussen die rye? 05:04 Blaaspootjies en blaarvoeding deur nette 06:22 Spatwerk vir vrugtevlieë 07:15 T100, T70 of T55 vir jou boord? 07:54 Wanneer gebruik jy nog die boordspuit?
20 Nov 2026