Loading results…
Loading results…
Tagged #doenditself
6 results
Wil jy "self" vir jou en jou toekoms sorg? Kom by KragDag uit 7-9 Aug net buite Pretoria en vind uit hoe jy jou selfstandigheid kan verseker! Laai die KragDag toep af of besoek www.kragdag.co.za. #KragDag #Selfstandigheid #DoenDitSelf #FarmSpace #OnsPraatSelfstandigheid
03 Aug 2025
KragDag is definitief 'n hoogtepunt op die kalender en die selfstandigheids ekspo van die jaar. Met 600 uitstallers en arenas met verskillende demonstrasies, jy wil nie die een mis nie! www.kragdag.co.za #KragDag #SelfstandigheidsEkspo #DoenDitSelf #FarmSpace #OnsPraatSelfstandigheid
29 Jul 2025
Kragdag 2023 was n reuse sukses! As jy uitgemis het op die verskeie vertonings, praatjies, veetent of selfs die biertent kan jy darem hier steeds opvang. #kragdag2023 #Volhoubaarheid #DoenDitSelf #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Aug 2023
Sone vertel ons wat KragDag bied vir die jong span asook al die krag oplossings wat hulle bied. En dan natuurlik n biertuin waar jy die rugby sal kan geniet. #KragDag #FarmSpace #KragOplossings #DoenDitSelf
15 Aug 2022
Ibrahim van Green Hydro Solutions gesels met ons oor die krag oplossings wat hulle bied vir die toekoms. Moenie sonder krag sit nie, kontak hulle vandag nog. vvv #GreenHydroSolution #KragDag #FarmSpace #DoenDitSelf
13 Aug 2022
Sone vertel ons wat Kragdag bied vir die jong span asook al die krag oplossings wat hulle bied. En dan natuurlik n biertuin waar jy die rugby sal kan geniet. #KragDag #FarmSpace #KragOplossings #DoenDitSelf
13 Aug 2022