Loading results…
Loading results…
Tagged #dokumentbestuur
1 result
Ons hoor by Cassie Caarstens van Nashua George oor hoekom ’n moderne drukker veel meer as net papier kan hanteer. Van dubbelkantige skandering en digitale dokumentbestuur tot "cloud" drukwerk en slim sagteware wat dokumente help identifiseer en organiseer – hierdie masjiene is ontwerp om jou administrasie eenvoudiger te maak. Kyk na Nashua se finansieringsopsies, Blue Care-diensooreenkoms en hoe hulle boere en besighede in die Suid-Kaap en Karoo ondersteun. 🌐 www.nashua.co.za #Nashua #SlimTegnologie #Dokumentbestuur #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Hoekom 'n Nashua-drukker kies? 00:25 – Nashua is meer as net drukwerk 01:05 – Wat maak 'n slim multifunksionele drukker anders? 01:28 – Papierlose kantoor en digitale dokumente 02:07 – Dubbelzijdige skandering en papierbesparing 02:48 – Minder papierprobleme en vinniger skandering 03:51 – Die nuwe generasie Nashua-masjiene 04:19 – Gebruikersidentifikasie en dokumentbeheer 05:15 – Slim sagteware en outomatiese dokumentindeksering 06:06 – "Cloud" drukwerk en makliker dokumentsoektogte 06:31 – Internettoegang en drukwerk vanaf webwerwe 08:09 – Kan die drukker gekreukelde papier hanteer? 09:39 – Praktiese oplossings vir plaasadministrasie 10:33 – Finansiering en Blue Care-diensooreenkoms 11:13 – Nashua se diensgebied in die Suid-Kaap en Karoo 11:55 – Hoe om Nashua te kontak
25 Nov 2026