Loading results…
Loading results…
Tagged #dormer
8 results
Alwyn Kleinhans skryf die jaar 'n Dormer in vir Lamb Champs 2025. Hy vertel ons meer oor sy agtergrond, die opstel van sy boerdery en hoekom hy dink hy 'n kans staan om te wen. Dankie aan ons borge Zoetis en CaseIH. https://lambchamps.co.za/ #LambChamps2025 #Dormer #CaseIH #Zoetis #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jul 2025
Hoekom het Alwyn van Kleinhans Dormers Stoet 'n dormer in Lamb Champs ingeskryf? Johann het meer gaan uitvind oor wat sy karkas anders maak? #LambChamps #Saai #KlienhansDormerStoet #Dormer #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2024
Dormer Ooi Handleiding: Die voorkwart met Frans Hugo en Tinus Havinga. Ons gesels oor die nek, bene, diepte en breedte in die bors, skouers en die kloue van die dormer ooi. Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA #DormerSA #Dormer #Skaap #Farmspace #onspraatboer
11 Dec 2023
Dormer Ooi Handleiding: In die episode gesels Frans & Tinus oor waarom diepte belangrik is by die ooi, sprong van rib en wig van die Dormer ooi. Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA #DormerSA #Dormer #Skaap #Farmspace #onspraatboer
10 Dec 2023
Dormer Inleiding: Frans Hugo en Tinus Havinga bespreek die Dormer as 'n ras in Suid-Afrika. Frans bespreek sy geskiedenis, die skaap se doel en sterk vleiseienskappe, aanpasbaarheid en die beweeg vermoë. #DormerSA #Dormer #Ram #Farmsprace #OnspraatBoer
06 Dec 2023
'n Groep vriende en familie het saam hande gevat en bele in die duurste ram van die Dormer Nasionale veiling belê. Ek gesels met Lodie en die "Barkey-Oos seuns koor" oor die ram. #dormer #farmspace #OnsPraatBoer #DormerNasaionaleVeiling
03 Sept 2022
Rising Sun se Dormers kom op Veiling 21 Oktober 2021. Chris Burger vertel my meer oor hulle boerdery en spesifiek die Dormer Veiling Vir meer : https://bit.ly/RisingSunDormer Veewinkel #VeeWinkel #FarmSpace #Dormer
14 Oct 2021
Dormer Ramme Beskikbaar. Stanley vertel my meer van hierdie pakkie. Skakel : 0722321811 #Dormer #FarmSpace
26 Jul 2021