Loading results…
Loading results…
Tagged #dormers
9 results
Carlos boer met Vleis Merinos, dorpers, en dormers en hy vertel ons meer oor hoekom hy dink hy Lamb Champs die jaar gaan wen. https://www.lambchamps.co.za/ #LambChamps2026 #VleisMerinos #Dorpers #Dormers #SAVM #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jun 2026
Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA Frans Hugo en Tinus Havinga gesels oor die ooi se voorkwart, vroulikheid, nek, toplyn en bene. #DormerSA #Dormers #Farmspace #onspraatboer
12 Dec 2023
Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA Frans Hugo en Tinus Havinga gesels oor die ooi se oë, ore en tatoeëring in die oor. #DormerSA #Dormers #Farmspace #onspraatboer
12 Dec 2023
Dormer Video Handleiding: Die kop, bek en neus met Frans Hugo & Tinus Havinga. In die episode bespreek Frans en Tinus die bek, kop, tande, kake, hare en pigment. Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA #DormerSA #Dormers #Farmspace #onspraatboer
12 Dec 2023
Frans Hugo en Tinus Havinga gesels oor die ooi se voorplantingsorgane, die stert en die uier van die Dormer ooi. Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA #DormerSA #Dormers #Farmspace #onspraatboer
12 Dec 2023
Frans Hugo en Tinus Havinga bespreek die Dormer ooi se agterkwart. In die episode praat Hugo en Tinus oor die kruis, heupbene, sitbene, bene en hakke van die Dormer ooi. Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA #DormerSA #Dormers #Skaap #Farmspace #onspraatboer
09 Dec 2023
Dormer video handleiding: Oë, ore en nek van die Dormer ooi. In die episode gesels Frans Hugo met Tinus Havinga oor die Dormer ooi se oë, ore pegmentasie en tatoeëring by die Dormer ooi. Kyk die volledige Dormer Virtuele Toer hier: https://farmspace-virtual.co.za/Dormer_SA #DormerSA #Dormers #Ooi #Farmspace #OnsPraatBoer
07 Dec 2023
Loki Dormer Stoet bied met trost aan GV 21 12 by die Capital Dormer Veiling, op 6 Mei. Die veiling skop om 11 af by @75Events in Tierpoort. Registreer aanlyn by @MeerkatOnlineAuctions. #FarmSpace #OnsPraatBoer #CapitalDormerVeiling #Dormers #Veilings
19 Apr 2023
Fanie Kruger van die Dormer skaaptelersgenootskap gesels oor die dormer ras asook die diere hier by Nampo Oesdag - Harvest Day 2022. https://bit.ly/3wokB6o #Dormers #NAMPO2022 #FarmSpace
17 May 2022