Loading results…
Loading results…
Tagged #dronespraying
1 result
XAG P150 MAX: Is dit die moeite werd om na die nuwe batterye op te gradeer? Hoeveel verskil maak nuwe batterye regtig op die XAG P150 MAX? Ons het dit getoets sodat jy nie hoef te raai nie. In hierdie praktiese veldtoets vergelyk ons: ✅ XAG P150 MAX met ou batterye ✅ XAG P150 MAX met nuwe batterye ✅ Werklike hektare per uur ✅ Werklike tyd in die land ✅ Is die opgradering die geld werd? 📊 Die resultaat? Die P150 MAX met die nuwe batterye was 15% meer produktief, wat beteken: 100 minute vs 115 minute 16.2 ha/uur vs 14 ha/uur Meer werk in minder tyd Minder wagtyd en vroeër klaar spuit As jy wonder of jy jou batterye moet opgradeer, is hierdie video vir jou. 🌐 Meer inligting: https://www.nik.co.za #XAG #XAGP150MAX #AgriculturalDrone #PrecisionAgriculture #DroneSpraying #NIKGroup #AgTech #Boerdery #Landbou #SouthAfricanFarming #dronetechnology #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding – Ou batterye vs nuwe batterye 00:09 Waarom doen ons hierdie toets? 00:31 Waarom opgradeer na die P150 MAX? 00:51 Die groot vraag: Is nuwe batterye die moeite werd? 01:29 Toetsopstelling verduidelik 02:27 Resultate van die veldtoets 02:50 15% produktiwiteitsverbetering 03:15 Tyd- en hektaarvergelyking 03:44 Is die opgradering die moeite werd? 04:27 Wat beteken dit vir nuwe XAG-kopers? 04:52 Afsluiting
20 Jul 2026