Loading results…
Loading results…
Tagged #druiweboerdery
1 result
Wat sê John na 4 jaar sonder chemie? Ons gesels in Vredendal met John oor sy skuif na Ecosoil en die resultate wat hy met ’n meer biologiese benadering sien. Vir meer inligting kontak vir Niel Ferreira of Jako Pieterse. Niel Ferreira - 067 426 5885 Jako Pieterse - 072 906 1636 https://www.ecosoil.co.za/contact #Ecosoil #Kompostee #EcoDelta #BiologieseVoeding #Grondgesondheid #Druiweboerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – In Vredendal: ’n Pragtige druiwe-oes 00:31 – Ontmoet John en sy boerdery 01:14 – Hoe die bemestingsprogram vroeër gewerk het 02:21 – Die skuif na biologiese voeding 02:39 – Resultate met kompostee 03:03 – Minder chemie, meer biologiese voeding 03:49 – Produksie, kwaliteit en minder claims 04:15 – Peste, plae en beter balans in die wingerd 04:53 – Sapontledings wys die verskil 05:33 – John se raad en vooruitblik 05:46 – Gesonde grond, gesonde plante 06:13 – Meer oor Ecosoil en biologiese voeding
17 Aug 2026