Loading results…
Loading results…
Tagged #drukbeweiding
5 results
Ons het n drukbeweiding gesprek, deel 2, met Tinus Havinga van FarmSpace by KragDag 2023. Maak n draai by die veetent en kom se hello. #kragdag #drukbeweiding #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2023
Ons het n drukbeweiding gesprek met Tinus Havinga van FarmSpace by KragDag 2023. Maak n draai by die veetent en kom se hello. #kragdag #drukbeweiding #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2023
Wintersgras, lek en drukbeweiding met skaap en bees. Paul de Wet van die Oos-Kaap vertel ons meer. Maak seker om na die ander twee video's in hierdie drukbeweiding reeks te kyk. #Drukbeweiding #FarmSpace
06 Aug 2021
Drukbeweiding met skape en beeste, hoe bepaal jy jou kamp en weidingbestuur. Paul de Wet vertel meer. #Drukbeweiding #FarmSpace
30 Jul 2021
Paul De Wet verduidelik vir Tinus hoe werk sy drukbeweidingstels met beeste en skape wat saam loop. Vir meer inligting besoek www.stripgrazing.co.za #Drukbeweiding #FarmSpace
21 Jul 2021