Loading results…
Loading results…
Tagged #dynamik
1 result
Hoe druk mens daai laaste bietjie uit jou soja boontjies? Dit begin by wat onder die grond gebeur! Ons gesels met Gerhard en Chris van Bontera oor rhizobiums, wortelontwikkeling en hoe Impact, Growmax en Dynamik-T jou sojas kan ondersteun. Maak seker jy weet waarna jy dié plantseisoen moet oplet. Vir meer inligting besoek: www.bontera.com/en-za #Sojabone #Rhizobium #Bontera #Impact #GrowMax #Dynamik-T #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Hoe kry jy meer uit jou sojas? 00:55 – Wat doen Rhizobium in ’n sojaplant? 02:50 – Hoe kry jy meer wortelknoppies op sojas? 04:19 – Wanneer moet sojasaad geënt word? 05:24 – Werk dieselfde Rhizobium-stam in elke grondtipe? 06:25 – Hoe ondersteun IMPACT Rhizobium en die wortelsone? 07:20 – Is voor-toediening of saadbehandeling beter? 08:06 – Hoeveel stikstof het sojas nodig? 10:38 �� Hoe verbeter jy vroeë wortelontwikkeling en ontkieming? 11:42 – Wat doen Dynamik-T en Trichoderma in sojas? 13:13 – Hoe beïnvloed temperatuur en vog mikrobes? 16:31 – Moet ’n boer verskillende Rhizobium-stamme gebruik? 17:17 – Wat beïnvloed soja-opbrengs? 19:32 – Hoe ondersteun biologie blom- en peulvorming? 21:46 – Hoe bou jy ’n sterker fondasie vir jou sojas?
21 Sept 2026