Loading results…
Loading results…
Tagged #eavision
5 results
Hoekom is die EA Vision drone dalk net dié een vir jou? James Cho vertel ons meer oor wie hulle is, wat jy in hierdie drone kry en hoe hulle aan die ontwikkeling gewerk het. Maak seker jy kontak PACSys vir meer inligting. www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drone #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2025
Die grootste drone by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap was die EA Vision deur PACSys! Ons vind by Jordan Jeffree uit presies hoe dit werk en/of hierdie drone met 'n hoogloopspuit kan kompeteer. www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drones #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Sept 2025
Wat het PACSys laat besluit om die EA Vision drones te doen op Nampo Kaap 2025? Hierdie drone is maklik en 'straight forward' en is gebou met die fokus op landbou. www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drone #NampoKaap2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2025
Hoekom is die EA Vision drone deur PACSys nou tans die grootste een op die Suid-Afrikaanse mark? Jordan Jeffree vertel ons meer. Kom kyk ook na hierdie hommeltuig op Nampo Kaap 2025! www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drone #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Sept 2025
Wat dink Gert Claassen van die nuwe EA Vision drone deur PACSys? Dit is tans die grootste drone op die Suid-Afrikaanse mark en ons hoor wat Gert dink asook sy ervaring is. www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drones #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2025