Loading results…
Loading results…
Tagged #elandskopjongboerstudiegroep
4 results
Hier is ‘n terugflits van die Elandskop Jongboer Studiegroep se Groendag. Waar jy direk met die boere kon gesels en jou vrae vra, hoe om goed te doen, soos hulle dit doen. #ElandskopJongboerStudiegroep #Groendag2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Mar 2026
Soek jy bietjie 'n paar vars idees om goed te doen? Dan moet jy seker maak dat jy nie die Elandskop Jongboer Studiegroep se Groendag, 6 Februarie 2026 misloop nie. Hoe werk dit? Kleiner groepe, vra jou vrae, kry alles in meer "detail". Vir enige navrae, kontak vir Barto Smit op 076 499 7513 Kry jou kaartjie hier: https://www.quicket.co.za/events/354896-elandskop-jongboer-studiegroep-groendag/#/ #ElandskopJongboerStudiegroep #Groendag2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Feb 2026
Graan, graan, en nog graan! Met besoeke aan 3 plase en met 3 hoofsprekers beloof die Elandskop Jongboer Studiegroep Groendag in die Oos-Vrystaat om 'n baie insiggewende dag te wees. Kontak Bartho Smith (+27 76 499 7513) vir meer inligting. Om kaartjies te koop, besoek https://www.quicket.co.za/events/354896-elandskop-jongboer-studiegroep-groendag/ #ElandskopJongboerStudiegroep #Groendag #Graan #Oos-Vrystaat #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jan 2026
Hou die 6de Februarie 2026 oop! Dit is Elandskop Jongboer Studiegroep se Groendag waar daar 3 plase besoek gaan word met top sprekers en bekende uitstallers! Middagete is ingesluit! Vir meer inligting kontak vir Bartho by 076 499 7513. #ElandskopJongboerStudiegroep #Groendag #MerkJouDagboek #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Dec 2025