Loading results…
Loading results…
Tagged #elkebydraetel
1 result
Boere, kom ons staan saam vir een van ons eie! 💚 Christo veg teen breinkanker. Help hom om vir kliniese proewe na Beijing, China te reis. Die uitdaging is eenvoudig: 🚜 Skenk R1 vir elke hektaar waarop jy boer 📸 Deel dat jy die uitdaging aanvaar het 🤝 Daag drie ander boere uit 💙 Help ons om Christo in Beijing te kry Vir meer inligting, kontak +27 82 831 9168 of nog beter... Skenk hier: www.backabuddy.co.za/campaign/christos-fight-against-glioblastoma-car-nk-trial #BoereHelpBoere #SaamVirChristo #ElkeBydraeTel #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Christo se storie 00:20 Kliniese proewe in China 00:39 Fondsinsameling en die veiling 01:17 Die R1-per-hektaar-uitdaging 01:45 Ondersteuning uit die gemeenskap 02:10 Hoe jy kan help
17 Sept 2026