Loading results…
Loading results…
Tagged #engen
8 results
OVK is al meer as 100 jaar hier, en met dae soos die Engen Boer vir die toekoms dag wys hulle dat hulle nog 100 jaar hier gaan wees vir boere. Moet nie uitmis op n besigheid wat jou boerdery ondersteun nie! www.ovk.co.za #OVK #BoerVirDieToekomsDag #Engen #FarmSlip #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Aug 2025
🔥 Reg vir aksie by NAMPO op Engen se stalletjie? Wen brandstof vir n jaar en ontmoet die Springbokke. Maak seker jy maak n draai by Engen se stalletjie om nie uit te mis op die ongelooflike geleenthied nie. https://www.engen.co.za #Engen #NAMPO2025 #Springbokke #PetrolVirnJaar #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 May 2025
FarmSpace Powered by Engen het die jaar baie verrassing by NAMPO. Bring jou familie en Wen Wen Wen met #Engen by #Nampo2024 KG neem ons deur stalletjie! Onthou om saam Leah SA te kuier Woensdag om 11:00 by die Engen uitstalling. #Nampo2024 #Engen #leahSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 May 2024
FarmSpace Powered by Engen SA het die jaar baie verrassings by NAMPO 2024. Bring jou familie en Wen Wen Wen met #Engen by #Nampo2024 KG neem ons deur stalletjie! Onthou om saam Leah SA te kuier Woensdag om 11:00 by die Engen uitstalling. #OnsPraatBoer #Engen #Nampo #leahSA #Nampo2024 #EngenSA
13 May 2024
Wat kan OVK alles vir jou bied? By hulle "boer vir die toekoms" boeredag wat vandag plaasvind, demonstreer hulle die produkte wat hulle vir jou kan bied. Moontlik gemaak deur Engen SA. #ovk #engen #boervirdietoekoms #farmspace #onspraatboer
22 Aug 2023
OVK hou n groot "makiti", Christel en Kagiso vertel bietjie meer oor die "boer vir die toekoms" boeredag, in samewerking met Engen, wat op die 22ste Augustus gaan plaasvind. Goeie sprekers en demo's asook n veekomponent. Kom kuier saam. #OVK #ENGEN #BoerVirDieToekoms #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2023
Engen SA het elke dag 'n gelukkige trekking by NAMPO 2023. Vandag het ons die voorreg om dit saam met Leah SA te doen! Daar is nog baie pryse maak seker jy skryf in. www.nampoapp.co.za #Engen #PrizeGiving #NAMPO2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 May 2023
Tinus en Leah kuier by Engen SA tydens NAMPO 2023 waar jy die kans kan staan om 'n Ryobi Generator te wen. Maak seker jy mis nie uit op die geleentheid nie! www.nampoapp.co.za #FarmSpace #OnsPraatboer #engen #leah #wen #generator
17 May 2023