Loading results…
Loading results…
Tagged #enjinbeskerming
2 results
Barco Pretorius boer in die Grootpan-omgewing en vertel hoe hulle Liqui Moly se Cera Tec en Super Diesel Additive al 2–3 jaar op die plaas gebruik. Hy verduidelik waarom hulle dit tydens dienste byvoeg, hoe dit volgens hulle help met ’n gladder enjin en beter dieselverbruik, asook hoekom hulle dit op trekkers, stropers, trokke en werksbakkies gebruik. 🌐 www.farmspace.co.za/shop #LiquiMolySA #EnjinBeskerming #TrekkerOnderhoud #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Hoe verleng jy die lewe van duur plaasmasjinerie? 00:23 – Die boerdery-opset in die Grootpan-omgewing 00:48 – Hoekom gebruik hulle Cera Tec? 01:21 – Wat doen Cera Tec binne die enjin? 02:02 – Hoe gebruik hulle Super Diesel Additive? 02:21 – Dieselstelsel, "injectors" en dieselpomp 02:53 – Wat van moderne "common rail" enjins? 03:21 – Hulle ervaring ná 2–3 jaar se gebruik 03:34 – Trekkers, stropers, trokke en werksbakkies 03:47 – Is Liqui Moly se produkte die moeite werd?
06 Nov 2026
Wat as minder wrywing vandag jou minder probleme môre kan spaar? Ons gesels met Darren van LIQUI MOLY by NAMPO Kaap oor Cera Tec – keramiek-slytasiebeskerming wat help om wrywing en slytasie te verminder en jou enjin se komponente beter te beskerm. Van bakkies tot die masjiene wat hard werk op die plaas, soms maak die klein goed die groot verskil. https://shop.liqui-moly.co.za/ Ook beskikbaar by FarmSpace Shop: https://farmspace.co.za/shop/ #LiquiMoly #CeraTec #NAMPOKaap #Enjinbeskerming #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Sept 2026