Loading results…
Loading results…
Tagged #entrepreneurskap
1 result
Selfstandigheid begin by jou. KragDag is baie meer as net 'n landbou-ekspo. In hierdie gesprek verduidelik HP, bestuurshoof van KragDag, hoe die expo oor 17 jaar gegroei het van 'n klein byeenkoms oor alternatiewe energie tot een van Suid-Afrika se grootste platforms vir selfstandigheid, landbou, entrepreneurskap en praktiese oplossings. Van landbou en energie tot veiligheid, water, voedselproduksie en gesinsaktiwiteite – daar is iets vir elke besoeker. 📅 6–8 Augustus 📍 Diamantvallei Landgoed 🎟️ Kry jou kaartjies: 👉 https://www.kragdag.co.za/ #Kragdag #Selfstandigheid #Landbou #Boere #LandbouExpo #AgriSA #Entrepreneurskap #LandbouGemeenskap #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:25 Hoe Kragdag begin het 01:50 Die filosofie van selfstandigheid 03:10 Waarom Kragdag anders is as ander landbou-ekspo's 04:40 Die groei van die landbou-afdeling 06:05 Watter oplossings bied Kragdag? 07:40 Daar is iets vir almal 09:30 Gesinne, kinders en die Kragdag-ervaring 11:25 2026 Tema: "Druppels word strome" 13:25 Hoop, entrepreneurskap en kreatiwiteit 14:20 Rekordgroei van Kragdag 16:10 Waarom móét jy Kragdag bywoon? 17:30 Slot
28 Jul 2026