Loading results…
Loading results…
Tagged #evequestrian
4 results
Perde, honde, fiksheid, bier en Jan Jan Jan. Die jaarlikse Horse and Beer festival was definitief n hoogtepunt van die jaar. #HorseAndBeer #EVEquestrian #farmspace #onspraatboer
17 Oct 2023
Polocrosse regstreeks vanaf die Horse & Beer Festival 2023 net buite Sannieshof. #HorseAndBeerFestival #EVEquestrian #Polocrosse #Perde #FarmSpace #OnsPraatBoer"
07 Oct 2023
Elouise van EV Equestrian vertel ons oor alles wat hulle beplan vir die dag by die Horse and Beer Festival 2023. Dit klink na groot pret! https://www.facebook.com/p/EV-Equestrian-100054930986299/ #HorseAndBeerFestival #EVEquestrian #Perde #Bier #Farmspace #Onspraatboer
07 Oct 2023
Is jy reg vir die boeredag van die jaar op die 7de Oktober? Perde, bier, trekkers en Jan Jan wat kom sing, ons gesels met Elouise van EV Equestrians oor die boeredag vol aksie wat hulle aanbied, kom geniet perde en trekker demonstrasies, 'n pretloop die oggend en vele meer. #EVEquestrian #Boeredag #Demonstrasies #Gesinsdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Sept 2023