Loading results…
Loading results…
Tagged #farmforsale
10 results
Virtueel: https://bit.ly/41iXU2w 1975 Hektaar beesplaas in Verkeerdevlei te koop. Ongelooflike infrastruktuur, veilings krale, veiling sentrum. Ruim saal, toegeruste kombuis en nog vele meer. Vir navrae, kontak vir Rutger le Roux, 082 388 7541 of Jan Ackerman, 082 466 3399 #FarmSpaceProperties #PlaasTeKoop #FarmForSale
08 Feb 2024
Kliek hier: https://bit.ly/41iXU2w Prys: R 21,950,000 Baie goeie geleentheid om 'n bees stoet na die volgende vlak te neem! Kontak Rutger le Roux 082 388 7541 of Jan Ackerman 082 466 3399 #FarmSpaceProperties #PlaasTeKoop #FarmForSale
24 Jan 2024
Virtueel: https://bit.ly/41iXU2w Plaas is in die mark vir R 21 950 000. Enige Agent is welkom om vir Rutger te kontak. Rutger le Roux: 082 388 7541 Jan Ackerman: 082 466 3399 #FarmSpaceProperties #FarmForSale
15 Jan 2024
Virtueel: https://bit.ly/3S59Nqi Hierdie 1341 Hektaar plaas het 6 titel aktes. Kontak Rutger by 082 388 7541 vir verdere inligting #FarmspaceProperties #FarmforSale #PlaasteKoop
24 Oct 2023
Virtueel: https://farmspaceproperties.co.za/kameel256 Rutger gesels met Karl Markram van Farm Expert Properties. Hy bemark die 256 hektaar plaas in die Kameel omgewing, wat baie bied! Kontak Karl by 082 379 3165 of Rutger by 082 388 7541. #farmspaceproperties #farmforsale #plaastekoop
17 Aug 2023
Virtueel: bit.ly/3HrvidK Kyk 'n bietjie wat aangaan by Agri Gholf Clocolan! Jano Taljaard van De Bos Garage gee bietjie sy mening oor elke putjie. Kontak vir Rutger le Roux by 082 388 7541 vir enige navrae oor hoe hy jou plaas kan verkoop. #DeBosGarage #FarmForSale #FarmSpaceProperties #OnsPraatPlaas
15 Feb 2023
Virtueel: https://bit.ly/3y5YKRY Met hierdie plaas kan jy gemaklik en daagliks Bloemfontein toe en terug pendel. Prys: R 2.75 miljoen. Ons verduidelik hoe die plaas lyk en wat die moontlikhede is. Kontak Rutger le Roux by 082 388 7541 vir meer inligting. #Farmforsale #Plaastekoop #FarmSpaceProperties #FarmSpace
30 Jun 2022
Virtueel: https://virtualexpert.co.za/trekdrift Rutger gesels met die eienaar van die eiendom, Mike, om meer uit te vind hoe hy boer en sy bestuurspraktyke. Hierdie 270 hektaar pekanneut- en wildsplaas in Lichtenburg, met waterregte, is te koop vir R18 miljoen en grens aan die Molopo Oog. Daar is ook 'n volledige waardasie op die eiendom beskikbaar. Kontak Rutger le Roux by 082 388 7541 vir meer inligting. #Farmforsale #Plaastekoop #FarmSpaceProperties #FarmSpace
21 Jun 2022
Virtueel: https://virtualexpert.co.za/trekdrift 270 Hektaar pekanneut en wildsplaas in Lichtenburg, met waterregte, te koop - R18 miljoen Dié plaas grens aan die Molopo Oog. Kontak Rutger le Roux by 082 388 7541 vir meer inligting. #Farmforsale #Plaastekoop #FarmSpaceProperties #FarmSpace
05 Jun 2022
Virtueel: https://bit.ly/33uoMTq Rutger gesels met Des Reed in verband met 'n 1171 Hektaar plaas in die Vredeford distrik. Die grond het 746,000 m³ waterregte uit die Vaalrivier en is nie ontwikkel nie. Kontak gerus vir Des Reed by 082 770 6201, of Rhyno Smuts by 083 451 7220. #FarmSpace #farmforsale #plaastekoop
06 Jan 2022