Loading results…
Loading results…
Tagged #farmsforsale
3 results
Oom Piet Erasmus gesels oor sy grond wat nou in die mark is. Virtueel: https://virtualexpert.co.za/elandslaagte - 1171 Hektaar prag plaas in Vredefort - +/- 180 hektaar word huidiglik as droëlande bewerk - 746,000 m³ waterregte Alle agente is welkom om my by 082 388 7541 te kontak vir meer inligting oor die eiendom. #Farmsforsale #Grondtekoop #FarmspaceProperties #FarmSpace
09 May 2022
Hierdie prag eiendom is in die mark en Rutger le Roux gesels met die agente wat die plaas bemark. Besoek virtueel: https://virtualexpert.co.za/almar, om die plaas en lodge te besigtig. Kontak ons gerus vir meer inligting: Rutger le Roux - 082 388 7541 Des Reed - 082 770 6201 Sunette Jooste - 084 500 4320 #PropertiesForSale #FarmsForSale #AlmarExclusiveGameRanch #FarmSpaceProperties #FarmSpace
18 Mar 2022
Virtueel: https://bit.ly/33uoMTq Rutger gesels met die eienaar, Oom Piet Erasmus, oor die spogplaas in die Vredeford distrik. Hy vertel oor die plaas se ryk geskiedenis, asook sy huidige bestuurspraktyke. Die plaas het 746,000 m³ waterregte per jaar uit die Vaalrivier. Kontak gerus vir Des Reed van GWK met enige verdere navrae by 0827706201. #FarmSpace #farmsforsale
15 Dec 2021