Loading results…
Loading results…
Tagged #farmspaceproperties
34 results
Virtueel: https://bit.ly/41iXU2w 1975 Hektaar beesplaas in Verkeerdevlei te koop. Ongelooflike infrastruktuur, veilings krale, veiling sentrum. Ruim saal, toegeruste kombuis en nog vele meer. Vir navrae, kontak vir Rutger le Roux, 082 388 7541 of Jan Ackerman, 082 466 3399 #FarmSpaceProperties #PlaasTeKoop #FarmForSale
08 Feb 2024
Kliek hier: https://bit.ly/41iXU2w Prys: R 21,950,000 Baie goeie geleentheid om 'n bees stoet na die volgende vlak te neem! Kontak Rutger le Roux 082 388 7541 of Jan Ackerman 082 466 3399 #FarmSpaceProperties #PlaasTeKoop #FarmForSale
24 Jan 2024
Virtueel: https://bit.ly/41iXU2w Plaas is in die mark vir R 21 950 000. Enige Agent is welkom om vir Rutger te kontak. Rutger le Roux: 082 388 7541 Jan Ackerman: 082 466 3399 #FarmSpaceProperties #FarmForSale
15 Jan 2024
Virtueel: https://bit.ly/41iXU2w 'n Instap-en-Boer-plaas, as daar al ooit een was! Kontak vir Jan Ackerman by 082 466 3399 indien jy belangstel om die plaas te besigtig. Agente, kontak vir Rutger by 082 388 7541 of rutger@farmspace.co.za indien jy wil deel raak van die bemarking van die grond. #FarmSpaceProperties #FarmSpace #Plaastekoop
21 Dec 2023
Virtueel: https://bit.ly/41iXU2w Agente kan vir Rutger kontak by 082 388 7541 of rutger@farmspace.co.za R 21,950,000 Enige kopers kan vir Jan Ackerman kontak by 082 466 3399 #Farmspace #FarmSpaceProperties #OnsPraatPlaas
12 Dec 2023
Nampo Virtueel: https://bit.ly/3uFvYJU Indien jy Lanbou eiendom wil bemark, kontak gerus vir Rutger by 0823887541 of epos by rutger@farmspace.co.za #FarmSpaceProperties #Farmspace #OnsPraatBoer
05 Dec 2023
Virtueel: https://bit.ly/3S59Nqi Hierdie 1341 Hektaar plaas het 6 titel aktes. Kontak Rutger by 082 388 7541 vir verdere inligting #FarmspaceProperties #FarmforSale #PlaasteKoop
24 Oct 2023
Virtueel: https://farmspaceproperties.co.za/kameel256 Rutger gesels met Karl Markram van Farm Expert Properties. Hy bemark die 256 hektaar plaas in die Kameel omgewing, wat baie bied! Kontak Karl by 082 379 3165 of Rutger by 082 388 7541. #farmspaceproperties #farmforsale #plaastekoop
17 Aug 2023
Virtueel: https://farmspaceproperties.co.za/rosendal_1341 Klik gerus op die link om die plaas te besigtig. Rutger stel Cherie Fourie - A Division of Aguila Real Estate voor. Sy bemark saam met Farmspace Properties die prag weidingsplaas. Kontak vir Rutger - 082 388 7541 of Cherie - 082 576 9510 vir meer inligting. #AquilaRealEstate #farmspaceproperties #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Aug 2023
Virtueel: https://farmspaceproperties.co.za/rosendal_1341 Klik gerus op die link vir meer inligting! Rutger gesels met Cherie Fourie oor hierdie pragtige stuk aarde. Kontak vir Rutger - 082 388 7541 of Cherie - 084 681 7897. #AquilaRealEstate #farmspaceproperties #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Aug 2023
Rutger gesels met Mnr. Kobus Hartman, skoolhoof van Hoër Landbouskool Boland. Hulle bespreek die Boland se sport, akademie en koshuis! Hulle beplan ook nog 'n paar dinge vir 2023! #BolandLandbou #AtlanticFertilizer #KingPriceInsurance #PayAsYouFarm #FarmspaceProperties #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Aug 2023
265 Hektaar plaas te koop in Kameel distrik Virtueel: https://bit.ly/3NWXFDT Rutger gesels met die eienaar oor die 10 hektaar, 2 jaar oue pekanneute op die plaas. Klik op die link hierbo om die plaas virtueel te sien. Die grond spog ook met 'n 130 hektaar bosveld wildskamp, 20 hektaar spilpunt en meer as 1,000 vierkante meter se skure. Skakel Rutger le Roux by 082 388 7541 vir meer inligting. Agente baie welkom! #FarmSpaceProperties #OnsPraatPlaas
26 Jul 2023
258 Hektaar grond is in die mark by Kameel in die Noord-Wes. Virtueel: https://farmspaceproperties.co.za/kameel265 Ons gesels met Deon en hoor wat sy plan was met die mielies en kyk hoe dit lyk. Kontak Rutger by 082 388 7541 vir meer inligting #FarmspaceProperties #grondtekoop #OnsPraatBoer
31 May 2023
Agri Shalom het hul Bees Veldman hier by Marlow Ouskoliere se Boeredag 2023. John Potgieter vertel ons meer van hierdie produk en sal môre die Bees Veldman opslaan en vir ons wys hoe werk die dit. https://agrishalom.co.za/ Hierdie video is met trots geborg deur Farmspace Properties. #marlowoudskoliere #FarmSpace #OnsPraatBoer #farmspaceproperties
21 Apr 2023
Vrystaat Landboukollege is nog nuut in die opvoedkundige bedryf en jy kan swot in Afrikaans. Oom Antonie vertel ons meer van hierdie nuut gestigte kollege. https://vslk.co.za/ Hierdie video is met trots geborg deur Farmspace Properties. #marlowoudskoliere #FarmSpace #OnsPraatBoer #farmspaceproperties
21 Apr 2023
Marlow Boeredag 2023. Hennie Linde vertel wat jy kan verwag! 0824462985 #FarmspaceProperties #Farmspace #Marlow #MarlowBoerdery #MarlowOudskoliere
21 Apr 2023
Akademia is die toekoms as jy wil studeer in jou moedertaal. Johan vertel ons wat hulle het om aan te bied vir mense wat wil studeer - Marlow Oudskoliere Boeredag. www.akademia.ac.za Hierdie video is met trots geborg deur Farmspace Properties. #marlowoudskoliere #FarmSpace #OnsPraatBoer #farmspaceproperties
21 Apr 2023
Abrie Greyling van Agrifeed Systems se besigheid is die vervaardiger van 'n reeks voer toerusting en sy besigheid is in Cradock. Hy vertel ons meer van wat hulle doen en hoe hulle betrokke is be Marlow. http://agrifeedsystems.co.za/ Hierdie video is met trots geborg deur Farmspace Properties. #marlowoudskoliere #FarmSpace #OnsPraatBoer #farmspaceproperties
21 Apr 2023
Oom Dirk van Cradock Saad Verspreiders werk al baie jare aan sy kunmis resep. Die resultate het sy grootste verwagtinge oortref. Hy vertel ons oor Cradock Saad by die Marlow Oudskoliere Boeredag. https://cradockseed.co.za/ Hierdie video is met trots geborg deur Farmspace Properties. #marlowoudskoliere #FarmSpace #OnsPraatBoer #farmspaceproperties
21 Apr 2023
Marko van OVK in Cradock vertel ons hoe hulle maatskappy bydra tot die gemeenskap en die dorp by die Marlow Oudskoliere Boeredag. https://www.ovk.co.za/ Hierdie video is met trots geborg deur Farmspace Properties . #marlowoudskoliere #FarmSpace #OnsPraatBoer #farmspaceproperties
21 Apr 2023