Loading results…
Loading results…
Tagged #farspace
3 results
Is jy reg vir JBH Simbras se 10de produksie veiling? Moet nie die Simbra Veiling mis nie. Datum: 22 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Plaas Rietgat Lichtenburg #JBHSimbra #SimbraVeiling #Farspace #OnsPraatBoer
20 Feb 2024
JBH spog al vir 10 jaar met kwaliteit op hul produksie veilings, ons vind meer uit oor die bulle wat gebruik word in die kudde, naspeurbaarheid en die Simbra as JBH se ras van voorkeur. Veiling: 22 Februarie Plek: Rietgat, Lichtenburg Tyd: 11:00 Aanlyn: SwiftVee #JBHSimbra #SimbraVeiling #Farspace #Onspraatboer
14 Feb 2024
Regstreeks vanaf die Droughtmaster Eastern Club Sale se eerste veiling net buite Harrismith. #DroughtmasterEasternClub #DroughtmasterSa #Droughtmasters #Veiling #Farspace #OnsPraatBoer
15 Sept 2023