Loading results…
Loading results…
Tagged #feeler
4 results
Op soek na ’n Feeler vir jou boerdery? Ons gesels met Willie Britz van Saailand Agri by die Amersfoort Demodag oor die Feeler-reeks wat hulle beskikbaar het. Hy vertel meer oor die verskillende opsies, wat Feeler produsente kan bied en die finansiering wat ook beskikbaar is. Wil jy meer weet? Kontak vir Willie by 082 807 9275. #SaailandAgri #AmersfoortDemodag #Feeler #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2026
Is jy opsoek na 'n bekostigbare laaigraaf? Ons praat met Dries Maritz by Boere Agri se Boerdag in Christiana waar hy ons meer vertel oor hoe Feeler Africa se masjien vir jou waarde kan toevoeg. https://www.feelerafrica.co.za/ #Feeler #VX916 #BoereAgri #Boeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Oct 2024
Is jy opsoek na 'n tapkar? Ons vat Feeler se 36 ton tapkar vir 'n spin saam met Herman van Schalkwyk. Hy werk al 'n week met die tapkar so hy gaan vir ons verduidelik van sy ervaring. https://www.feelerafrica.co.za/ #Feeler #Tapkar #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Aug 2024
Onthou Zanati Trading se GTS Demodag saam met New Holland en Feeler by Bultfontein. Kontak Attie by 083 479 5004 vir meer inligting. #GTSDemodag2024 #ZanatiTrading #NewHolland #Feeler #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2024