Loading results…
Loading results…
Tagged #fonteineborans
15 results
We spoke to Tony Brand from JB Borane after the Fonteine Borans Production Auction. Don't miss next weeks Primigravida Pregnant Heifer Boran Auction. #FonteineBorans #JBBorane #BoranCattle #FarmSpace #WeSpeakFarmer Boran Cattle Breeders' Society of SA
01 Jun 2024
Gideon Botha van Kolskoot Borane het die Fonteine Borans voor veiling keuring hanteer. Ek hoor wat hy dink van die Fonteine veiling. Bie aanlyn met MEERKAT Online Auctions. #FonteineBorans #BoranBeeste #KolskootBorane #FarmSpace #OnsPraatBoer Boran Cattle Breeders' Society of SA
31 May 2024
Tom Breytenbach van Brenaissance Wine & Stud Estate gesels oor die Fonteine Borans - 17 de Produksie Veiling. #FonteineBorans #BoranBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer Boran Cattle Breeders' Society of SA
31 May 2024
Uit die mond van Boran-telers hoor jy die waarheid, getuigskrifte van Fonteine Boran kliente. Ons hoor by Francois waarom soveel telers al vir jare by hulle kom koop. Dan luister ons ook na die getuigskrifte van Makena Scheepers, Japie du Toit en Dawood Docrat. Besoek https://fonteineboran.co.za/ vir hul nuutste veiling inligting. #FonteineBorans #BoranCattle #Farmspace #OnsPraatBoer
28 May 2024
Fonteine Borans bied met trots aan Lot 7 | FN 16 164 met 'n versklaf FN 23 246 van JN 17 206. Sy is 6 maande dragtig van JT 17 209. Hierdie is 'n geleentheid om 'n boran koei te verkry wat 'n verskil gaan maak in enige kudde. 📍: Fonteine Borans, Derby 🕕: 11:30 🎤: Johan van der Nest 🏫: SHM 📲: Francois Smit - 083 273 8332 📢: Meerkat Online Auctions #FonteineBorans #BoranCattle #Farmspace #OnspraatBoer #BoranCattleBreedersSocietyofSA
22 May 2024
'n Bul is 'n Bul Is 'n Bul: Maak seker jy mis nie uit op een van die Beste Boran Bul in die bedryf nie. Lot 9 | FN 18 76 n wen kombinasie uit CFH 08 343 x FN 15 175. 📍: Fonteine Borans, Derby 🕕: 11:30 🎤: Johan van der Nest 🏫: SHM 📲: Francois Smit - 083 273 8332 #FonteineBorans #BoranCattle #Farmspace #OnspraatBoer #BoranCattleBreedersSocietyofSA
20 May 2024
Fonteine Borans bied met trots aan Lot 9 | FN 21 201 en Lot 27 | FN 21 188. Die unieke bont vroulike diere is albei ses maande dragtig, en het genetika van Ingwe en Magma. Datum: 23 Maart 2024 Tyd: 18:00 Plek: Fire and Wine, Pretoria Bie aanlyn: Meerkat Online Auctions #FonteineBorans #SaleOfTheBonts #Farmspace #OnspraatBoer
18 Mar 2024
Fonteine Borans proudly presents Mafuta | FN 19 151 AT THE Sale of the Bonts. A right size, right type Boran bull that should do well anywhere. One of the first FN 10-23 sons for sale combined with one of the best bont Boran sires, Churchill. Date: 23 March 2024 Time: 18:00 Place: Fire and Wine Arena Pretoria #FonteineBorans #Saleofthebonts #Farmspace #WeSpeakFarmer
16 Mar 2024
Fonteine Borans wil na die afloop van 'n baie suksesvolle 16de Produksieveiling opreg dankie sê vir elke teler se ondersteuning met, asook al ons vriende en familie se bydra, tot die sukses van die veiling! #FonteineBorans #Produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jun 2023
Fonteine Borans Deel 4: Ons gesels met Francois oor hoe Fonteine Borans se teling bymekaar kom by hul 2023 Produksieveiling. Jy kan die hele reeks hier kyk: Deel 1: https://youtu.be/XI5DiyqWBSQ Deel 2: https://youtu.be/7DTz6KOgp4w Deel 3: https://youtu.be/ACR7zIyoVQo #FonteineBorans #2023Produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Jun 2023
Deel 1, Inleiding: Die Boran Genootskap vier die jaar 20 jaar se teling en vordering, Francois Smit vertel ons meer oor 4 dele en waar die lyne bymekaar kom. In die kort reeks gesels ons oor hoe Fonteine Borans te werk gegaan het met die ras, hoe Francois oor teling dink en die pad wat gestap is met die ras oor die laaste 20 jaar. Deel 2: https://fb.watch/kPZ7Cnl-f8/ #FonteineBorans #2023Produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 May 2023
Fonteine Borane Deel 2: Francois deel sy idee oor die ras en vertel ons meer oor die diere wat 'n verskil gemaak het in hulle kudde. Hy deel ook sy idees oor die aantal genetika wat beskikbaar is in die land. Vir deel 1 kliek die skakel: https://fb.watch/kPZjB6f4Xu/ #FonteineBorans #2023Produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 May 2023
FONTEINE BORANS' sale results: 17 Cows + calves @ R76,882 ave. HP R140,000 for the cow & calf, FN 16 11. Buyer: Danie Botha, Lindley. 9 In calf cows @ R61,111 ave. 15 In calf heifers @ R70,200 ave. HP R110,000 for the heifer, FN 19 229. Buyer: Hurwitz Farming, Davel. 11 Bulls @ R97,455 ave. HP R290,000 for the bull, FN 19 11. Buyer: Richard Matewa, Zimbabwe. 100% Clearance! #FonteineBorans #FarmSpace
20 Jun 2022
Fonteine Borans proudly offers a variety of bulls that include proven stud sire and genetics you can trust. The Auction will take place on 4 June 2022, near Derby. #FonteineBorans #Auction #FarmSpace
13 May 2022
Francois Smit van Fonteine Borans gesels oor sy aanbieding, sy lyne wat beskikbaar gaan wees en wat hy vir elke teler bied. Registreer vandag by Meerkat om aanlyn die 4de Junie 2022 te bie. #FonteineBorans #BoranAuction #BoranCattle #FarmSpace
25 Apr 2022