Loading results…
Loading results…
Tagged #fsprotourpaarl2025
9 results
Wat kan jy van die Massey Ferguson 3307 boordtrekker verwag? George Cockrell van Hennies Trekkers vertel ons meer by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap demodag en hoe gerieflik en eenvoudig dit is dat meeste van die inskakelings met "links" werk. www.masseyferguson.com/en_za/ #MasseyFerguson #Tractor #AGCO #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Sept 2025
Die grootste drone by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap was die EA Vision deur PACSys! Ons vind by Jordan Jeffree uit presies hoe dit werk en/of hierdie drone met 'n hoogloopspuit kan kompeteer. www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drones #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Sept 2025
Farmer First - dit is wat Massey Ferguson is! George Cockrell van Hennies Trekkers vertel ons meer oor die 8737S trekker by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap demodag en hoekom jy na hierdie "limited edition" moet kyk. www.masseyferguson.com/en_za/ #MasseyFerguson #Tractor #AGCO #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Sept 2025
Vir WilRoss Seed is kwaliteit saad nommer 1! En hulle verskaf dit teen 'n goeie prys. Willa Rossouw is nou al 15 jaar in dié bedryf en vertel ons meer by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap 2025 oor wat hulle doen, waarvoor jy moet kyk en hoekom jy hulle moet oorweeg. Kontak hom by 076 496 8109 vir meer inligting. #WilRoss #Seed #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Sept 2025
Hoekom is die EA Vision drone deur PACSys nou tans die grootste een op die Suid-Afrikaanse mark? Jordan Jeffree vertel ons meer. Kom kyk ook na hierdie hommeltuig op Nampo Kaap 2025! www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drone #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Sept 2025
Wat dink Gert Claassen van die nuwe EA Vision drone deur PACSys? Dit is tans die grootste drone op die Suid-Afrikaanse mark en ons hoor wat Gert dink asook sy ervaring is. www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drones #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Sept 2025
30cm Diep? Larry Morris van Husqvarna wys ons hoe hulle tiller werk by die FarmSpace Pro Tour Wes-Kaap demodag. Glo dit of nie, maar dit kan tot 30cm diep in die grond werk. www.husqvarna.com/za/tillers/ #HusqvarnaSA #Tiller #Equipment #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2025
GTS aluminium tafels is baie uniek met hulle gewig, soos die drapers is vanaf 10-15% ligter as ander fabrikate en die mielietafels tussen 30-40% ligter. Kom gesels sommer self met Attie van Jaarsveld by hul stand, nr 145, op Nampo Kaap 2025 of by AGCO sin! www.zanatitrading.co.za #ZanatiTrading #GTS #NAMPOKaap2025 #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2025
Wat is aan die gang by PACSys? Tim Wise, die CEO, vertel ons meer oor hul reis sover en al die verwikkelinge, hoe die toekoms vir drones lyk en waarmee hulle alles besig is. www.pacsys.co.za #PACSys #Drones #FSProTourPaarl2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Sept 2025