Loading results…
Loading results…
Tagged #geestesgesondheid
1 result
Met die Coast2Coast4Farmers inisiatief was daar met jetskis reg rondom Suid Afrika gereis om bewusmaking te skep vir boere se geestes gesondheid. Ons gesels met Carlo Smuts van Design Biologix, hy vertel ons hoe die trip was en wat hulle daaruit geleer het. www.designbio.co.za #DesignBiologix #Coast2Coast4Farmers #GeestesGesondheid #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Apr 2026